Ripe Fruit (Robert W. Service)

Bij Carnaval

 

 
Le carnaval à Dunkerque, sur les quais, door Orlando Norie, 1891

 

Ripe Fruit

Through eyelet holes I watched the crowd
Rain of confetti fling;
Their joy is lush, their laughter loud,
For Carnival is King.
Behind his chariot I pace
To earn my petty pay;
They laugh to see my monster face:
“Ripe Fruit,” I hear them say.

I do not laugh: my shoulders sag;
No heart have I for glee,
Because I hold aloft a hag
Who grins enough for me;
A hideous harridan who bears
In crapulous display,
Like two grub-eaten mouldy pears
Her bubbies on a tray.

Ripe Fruit! Oh, God! It’s hell to think
How I have drifted down
Through vice and dice and dope and drink
To play the sordid clown;
That I who held the golden key
To operatic fame,
Should gnaw the crust of misery
And drain the dregs of shame.

What matter! I’ll get soused to-night,
And happy I will be,
To sit within a tavern bright,
A trollop on my knee. . . .
So let the crazy pipers pipe,
And let the rapture ring:
Ripe fruit am I – yea, rotten ripe,
And Carnival is King.

 

 
Robert W. Service (16 januari 1874 – 11 september 1958)

 

Zie voor de schrijvers van de 16e februari mijn vorige blog van vandaag.

Elisabeth Eybers, Anil Ramdas, Ingmar Heytze, Iain Banks, Iris Kammerer, Alfred Kolleritsch

De Zuidafrikaanse dichteres Elisabeth Eybers werd geboren op 16 februari 1915 in Klerksdorp. Zie ook alle tags voor Elisabeth Eybers op dit blog.

Terugblik

Moeder, my eerste sekerte was jy,
gedugter as die voorbestemmingsleer;
diè slotsom was my soetste kettery,
dat aardse liefde ewige onheil weer.
 
Hoe moes ek snags, soms tot beswymens bang,
my uit die stikgreep van die Bose red,
verkluim, kaalvoet oor kwaste van die gang
voortstrompel na die vrystad van jou bed.
 
Jy het die vroegste flits van agterdog
op die gehurkte garingbuik, Calvyn,
wat waghou oor sy wrede web, laat skyn;
my douvoordag op ’n verkenningstog
geloods – bestem tot jou verdriet, maar steeds
erfkind van jou week hart en wakker gees.

 

Job
 
’n Potskerf het die paadjies van die juk
geduldig opgespoor, die etterdruip
het droog geword, die tentatiewe tik
teen rowe laat die huid wellustig kruip.
 
As Gods hand alles uitwis bly die tyd
nog onvernietigbaar. Die ganse dag
was dus tot sy beskikking om die vlyt
van brommers in die vuilgoed te betrag
 
– aandagtig asemend, terwyl die stank
en sonsteek hul beswering om hom rank.
Toe al die yweraars ondergronds verdwyn
het hy sy bak sorgvuldig skoon gelek,
sy mantelflenters oor sy kop getrek
en ingekrimp tot ’n klein pit van pyn.

 

Verjaardag
 
Twaalf jaar. Gespanne vóór die donker sprong,
jou klapperdop ’n korf wat gons van vrae,
astrant, seepbekkig soos ’n groenteklong,
jou moeder daeliks trotser, meer verslae.
 
Vanmôre dink ek weer aan die verhaal
van daardie vindingryke, vroegwys Knaap,
aan háár wat drie dae lank moes radeloos dwaal
terwyl die tempelgangers hul vergaap.
 
Hoe ver kan ek jou vergesel? Jou oë
is newelig en wimperswaar gedroom
van ruimtereise, radar en atoom…
Klein Ikaros, by voorbaat reeds bedroë,
weeg jy my wankel woorde, kyk my aan,
meewarig oor sovéél wat ‘k nie verstaan.

 
Elisabeth Eybers (16 februari 1915 – 1 december 2007)
Als jonge studente  in Johannesburg

Doorgaan met het lezen van “Elisabeth Eybers, Anil Ramdas, Ingmar Heytze, Iain Banks, Iris Kammerer, Alfred Kolleritsch”